1 Konings 16:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die volk wat Omri gevolg het, was te sterk vir die volk wat Tibni, die seun van Ginat, gevolg het; en Tibni het gesterwe, en Omri het koning geword.

1 Konings 16

1 Konings 16:17-27