1 Konings 1:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Gaan en tree binne by koning Dawid en sê vir hom: Het ú nie, my heer die koning, vir u dienares gesweer en gesê nie: U seun Salomo sal sekerlik koning word ná my, en hý sal op my troon sit? Waarom het Adónia dan koning geword?

1 Konings 1

1 Konings 1:6-15